Op Saterdag 15 Oktober 2016 het Reitz weereens die NG B-Liga gewen. Saam in die B-Liga was Zenzele en Moot. Ons het ook teen Menlo Park gestoei in 'n poging om op te skuif na die A-Liga. Die stoeiers het puik gestoei, maar ongelukkig verloor ons 9-6. Mooi so Reitz!!
|