 |
English version
|
 |
|
 |
 |
| Maandae :
|
Senior groep 18:30 tot 20:15. |
|
|
Fiksheid oefeninge van 17:30 tot 18:30. (nie verpligtend)
- Hierdie tye mag wel verander soos wat die omstandighede wissel.
- Sorg asb. dat die stoeiers reeds 17:45 aanmeld vir opwarming – ons wil stiptelik 18:00 begin. Die 2de groep kinders moet stiptelik 18:55 aanmeld
|
| Dinsdae :
| Bulletjies en Juniorbeginners tot gevorderd 17:45 - 19:30
|
| Donderdae :
| Bulletjies en Juniorbeginners tot gevorderd 17:45 – 18:55 (18:55 - 19:00 afkondigings vir almal) en Seniors 19:00 – 20:15
|
As gevolg van die oefentye wat beperk is, is dit noodsaaklik dat stoeiers stiptelik by die tye sal hou om die maksimum voordeel te kry.
‘n Bywoningsregister word deur Tannie Mary Reitz gehou en volgens hierdie register word daar aan die einde van elke jaar met die prysuitdeling, toekennings gemaak vir getroue bywoning van die klub se oefentye. Gereelde bywoning van die oefensessies is noodsaaklik vir u kind se vordering.
|
|
 |
 |
|
 |
|
|
 |