012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op 12 Mei 2018 het 190 stoeiers van 21 klubs deelgeneem aan die Kosie Reitz Toernooi by Noord-Gauteng Saal. Daar is op 4 matte gestoei. Sestien stoeiers van Reitz het deelgeneem. Die toernooi was vir LTPD, skole, kadette en bo 17. dalton Powell, Reuben Schoeman, Faffa Schoeman, Jayden Meintjies en Cameron Bowels het eerste plekke verower. Willie va Niekerk, Tiaan Claasens, Juan de Coning, JP Kruger, Corne de Coning en Tommie Reiley het tweede plekke behaal.  


 

 

 

 

 
No Image

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved