012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op Saterdag 1 Maart 2014 het die Kosie Reitz Presidente Toernooi plaasgeving in Noord-Gauteng Saal. Daar was ongeveer 115 stoeiers van 14 klubs wat in twee kategorieë deelgeneem het, nl. 0/7- 011 jaar en 0/13-20jaar.
Die 0/11 jaar wisseltrofee was gewen deur Centurion en die 0/20 jaar wisseltrofee was gewen deur Zenzele. Die Algehele wisseltrofee gaan ook na Centurion. Baie geluk.
 





       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved