 |
English version
|
 |
|
 |
 |
Die bestuur van die klub is die Reitz-familie wat die stigters van die klub is (vandaar die naam). Hulle is ook die eienaars van die klub, en na die afsterwe van Oom Kosie Reitz in 1995, bestaan die bestuur uit die volgende lede:
Mnr. Calie Reitz 329-0319 (h) 329-2423 (w)
Mnr. Christo Reitz 082-322-2392 (sel)
In 1961 het die ouers van Reitz Stoeiklub aangebied om ‘n ouerkomitee te stig om die Reitzbestuur te help met die organisering van die klub se aktiwiteite. Sedertdien word daar jaarliks ‘n ouerkomitee op ‘n algemene jaarvergadering verkies.
Die ouerkomitee vir 2011 bestaan uit:
|
Beskermheer
| Vakant |
|
Voorsitter
|
Wessel Badenhorst |
| Ondervoorsitter
|
Pieter du Plessis |
|
Sekretaresse
|
Salomie Venter |
|
Penningmeester |
George Riley |
|
Hulp penningmeester
|
Annalize du Plessis |
|
Toernooisekretaris
|
Selma Wesseloo |
|
Beampte en afrigter-organiseerder
| Vakant |
|
Hoofspanbestuurder
| Karin Badenhorst |
|
Addisionele lede
| Renier Mentz Jacques du Plessis Francois Venter |
|
Mediese verteenwoordiger
| Anshia Mentz |
|
Verversingskoördineerder
| Annalize du Plessis |
|
|
 |
 |
|
 |
|
|
 |