012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa
Kosie Reitz Presidente Toernooi 2016

Date: 05 Mar 2016

Op Saterdag 5 Maart 2016 vind Reitzklu se Kosie Reitz Presidente Toernooi plaas in NG - saal. Tydens die opening gaan ons 4 Meesterswedstryde aanbied. Willem Putter, wat verlede jaar sy 10de Wêreld Titel verower het, sal ook in aksie te sien wees. Die opening begin reeds 8:15.